Centurion Rolbal Klub/Bowling Club
Kontak ons
** Ledegeld nou betaalbaar asb. Detail by "Ledesake/ledegeld" hieronder / Onthou asb die Klub kompetisies. Skakel met Felicity (dames) en/of Kobus (Mans en Gemeng) / ** Toucher vir Januarie 2020- gaan na Nuusbriewe / ** Twilight Mixed Pairs 2020: For Flyer and entries go to "Kompetisies/ Twilight" / ** Liga 2020- Oefen spanne. Gaan na Kompetisies/ BGN/Liga / ** Fondsinsameling 6 Maart 2020

Fondsinsamelingsdag 6 Maart 2020

****************************************************************
Verwysingsnr 9451# Reference No

Hartlike welkom! Dankie dat u ons Webwerf besoek.
Kom kuier.....kom gesels......kom ontmoet ons. Almal welkom - nooit te oud of te jonk om te kom deel in hierdie heerlike spel nie
Sosiale spel op Dinsdag- en Donderdag oggende vanaf 09:30 (plaatjies in 09:00) en Saterdag namiddae vanaf 13:30 (plaatjies in 13:00). Op Dinsdag namiddae om 14:00 speel slegs die mans waar ook mans van ander klubs welkom is.
Ons goed ingerigte Klubhuis bied al die geriewe om na elke sessie gesellig te verkeer. Die twee bane is altyd in uitstekende toestand en is van die bestes in die Gauteng Noord Distrik.

Welcome! Thank you for visiting our Web Page.
Visit us for a chat and to meet our members. Join us in this fantastic sport for all ages - if you can roll a ball you are at the right age to play.
Social play on Tuesday- and Thursday mornings at 09:30 (tabs in 09:00) and Saturday afternoons at 13:30 (tabs in 13:00). Men's game on Tuesdays at 14:00 - men from other Clubs are welcome to join.
Our well managed Clubhouse offers a relaxing and social environment. The two bowling greens are well groomed and counts under the best in the Bowls Gauteng North District
Eerskomende geskeduleerde gebeurtenisse
Datum en TydBeskrywingWaar
Dond 30 Jan 2020 16:30Twilight Gemengde PareCenturion Rolbalklub
Dond 6 Feb 2020 16:30Twilight Gemengde PareCenturion Rolbalklub
Dond 13 Feb 2020 16:30Twilight Gemengde PareCenturion Rolbalklub
Dond 20 Feb 2020 16:30Twilight Gemengde PareCenturion Rolbalklub
Dond 27 Feb 2020 16:30Twilight Gemengde PareCenturion Rolbalklub
Vry 6 Mar 2020 08:00FondsinsamelingsdagCenturion Rolbalklub

Kontak ons | | Werf uitleg | Document reader | Wysig web