Centurion Rolbal Klub/Bowling Club
Kontak ons

* Membership Fees due before 31 Oct 2017 / Ledegeld betaalbaar voor 31 Okt 2017 / * Fotos van Prysuitdeling en sosiale verkeer op 12 Aug 2017 nou op u foto Webwerf / * BGN Liga Wedstryde begin op Saterdag 28 Oktober 2017. Liga spanne oefen op Saterdag 7, 14 en 21 Okt 2017 om 14:00 / Bowls Clinic starts on Wednesday 25 October 2017 at 15:00

Nou toe nou!! Sakkie doen dit teen 'n redelike prys!! Dankie Sakkie en andere vir al die harde werk in en om die Klubhuis

****************************************************************
Hartlike welkom! Dankie dat u ons Webwerf besoek.
Kom kuier.....kom gesels......kom ontmoet ons. Almal welkom - nooit te oud of te jonk om te kom deel in hierdie heerlike spel nie
Sosiale spel op Dinsdag- en Donderdag oggende vanaf 09:00 (plaatjies in 08:30) en Saterdag namiddae vanaf 14:00 (plaatjies in 13:30). Op Dinsdag namiddae om 14:00 speel slegs die mans waar ook mans van ander klubs welkom is. Gedurende die winter maande begin spel om 09:30 en 13:30 respektiewelik.
Ons goed ingerigte Klubhuis bied al die geriewe om na elke sessie gesellig te verkeer. Die twee bane is altyd in uitstekende toestand en is van die bestes in die Gauteng Noord Distrik.

Welcome! Thank you for visiting our Web Page.
Visit us for a chat and to meet our members. Join us in this fantastic sport for all ages - if you can roll a ball you are at the right age to play.
Social play on Tuesday- and Thursday mornings at 09:00 (tabs in 08:30) and Saturday afternoons at 14:00 (tabs in 13:30). Men's game on Tuesdays at 14:00 - men from other Clubs are welcome to join. In the winter play starts at 09:30 and 13:30 respectively.
Our well managed Clubhouse offers a relaxing and social environment. The two bowling greens are well groomed and counts under the best in the Bowls Gauteng North District
Eerskomende geskeduleerde gebeurtenisse
Datum en TydBeskrywingWaar
Woen 25 Okt 2017 15:00Bowls Clinic Centurion Bowls Club
Vry 27 Okt 2017 09:00Bestuurskomitee VergaderingCenturion Klubhuis
Sat 28 Okt 2017 14:00BGN Liga begin 
Woen 1 Nov 2017 15:00Bowls Clinic Centurion Bowls Club
Woen 8 Nov 2017 15:00Bowls Clinic Centurion Bowls Club
Woen 15 Nov 2017 15:00Bowls Clinic Centurion Bowls Club
Woen 22 Nov 2017 15:00Bowls Clinic Centurion Bowls Club
Woen 29 Nov 2017 15:00Bowls Clinic Centurion Bowls Club
Woen 6 Des 2017 15:00Bowls Clinic Centurion Bowls Club
Woen 13 Des 2017 15:00Bowls Clinic Centurion Bowls Club
Vry 9 Feb 2018 08:00Warwick Bowls SA Masters TournamentWingate Park
Sat 10 Feb 2018 08:00Warwick Bowls SA Masters TournamentWingate Park
Son 11 Feb 2018 08:00Warwick Bowls SA Masters TournamentWingate Park

Kontak ons | | Werf uitleg | Get Adobe | Wysig web