Centurion Rolbal Klub/Bowling Club
Kontak ons
** Die Twilight Gemengde Pare Toernooi - voorlopige uitslag rondte 6 (22 Feb 2018) Kies "Kompetisies-Twilight Pairs" / ** Jaarlikse Fondsinsameling 21 April 2018 - help asb met borge/donasies vir pryse / ** Lekkerbreek 6 tot 10 Mei: Skakel met Thea Opperman indien u wil meedoen / ** Geluk Willem van de Venter wat deur is na die semi-finaal van die BGN mans Beginners Kampioenskap. Vasbyt Willem, Jy kan dit doen!

Ons verdien 'n blaaskansie! Koos, Matie en Willem

****************************************************************
Verwysingsnr 9451# Reference No

Hartlike welkom! Dankie dat u ons Webwerf besoek.
Kom kuier.....kom gesels......kom ontmoet ons. Almal welkom - nooit te oud of te jonk om te kom deel in hierdie heerlike spel nie
Sosiale spel op Dinsdag- en Donderdag oggende vanaf 09:00 (plaatjies in 08:30) en Saterdag namiddae vanaf 14:00 (plaatjies in 13:30). Op Dinsdag namiddae om 14:00 speel slegs die mans waar ook mans van ander klubs welkom is. Gedurende die winter maande begin spel om 09:30 en 13:30 respektiewelik.
Ons goed ingerigte Klubhuis bied al die geriewe om na elke sessie gesellig te verkeer. Die twee bane is altyd in uitstekende toestand en is van die bestes in die Gauteng Noord Distrik.

Welcome! Thank you for visiting our Web Page.
Visit us for a chat and to meet our members. Join us in this fantastic sport for all ages - if you can roll a ball you are at the right age to play.
Social play on Tuesday- and Thursday mornings at 09:00 (tabs in 08:30) and Saturday afternoons at 14:00 (tabs in 13:30). Men's game on Tuesdays at 14:00 - men from other Clubs are welcome to join. In the winter play starts at 09:30 and 13:30 respectively.
Our well managed Clubhouse offers a relaxing and social environment. The two bowling greens are well groomed and counts under the best in the Bowls Gauteng North District
Eerskomende geskeduleerde gebeurtenisse
Datum en TydBeskrywingWaar
Dond 1 Mar 2018 16:30Twilight Gemengde Pare. Afsluiting en PrysuitdelingCenturion Klub Bane
Sat 21 Apr 2018 08:00FondsinsamelingsdagCenturion Klub Bane
Son 6 Mei 2018 08:00Skakel met / Contact: Thea OppermanLekkerbreek
Maan 7 Mei 2018 08:00Skakel met / Contact: Thea OppermanLekkerbreek
Dins 8 Mei 2018 08:00Skakel met / Contact: Thea OppermanLekkerbreek
Woen 9 Mei 2018 08:00Skakel met / Contact: Thea OppermanLekkerbreek
Dond 10 Mei 2018 08:00Skakel met / Contact: Thea OppermanLekkerbreek

Kontak ons | | Werf uitleg | Get Adobe | Wysig web